速報APP / 圖書與參考資源 / Sasol Soogdiere vir Beginners

Sasol Soogdiere vir Beginners

價格:免費

更新日期:2016-01-12

檔案大小:31M

目前版本:1.0

版本需求:Android 2.2 以上版本

官方網站:http://www.firstfieldguideapp.co.za/

Email:apps@randomstruik.co.za

聯絡地址:8A 7th Avenue, Parktown North, Johannesburg

Sasol Soogdiere vir Beginners(圖1)-速報App

Het jy geweet?

• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.

• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.

• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Sasol Soogdiere vir Beginners(圖2)-速報App

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

Sasol Soogdiere vir Beginners(圖3)-速報App

HOOFKENMERKE

• Maklik om te gebruik, navigeer en soek

• Bevat 46 spesies

• Ongeveer 240 foto's

Sasol Soogdiere vir Beginners(圖4)-速報App

• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Sasol Soogdiere vir Beginners(圖5)-速報App